www.maklikeresepte.co.za
23rd of October 2014

Beskuit Resepte

Heerlike Gesondheidsbeskuit Resep

Gesondheidsbeskuit-resepte

'n Heerlike en gesonde beskuit resep.

- 1 kg volkoringmeel
- 500 ml koekmeel
- 250 ml klapper
- 500 ml fyngemaakte ontbytgraanvlokkies
- 200 ml pitlose rosyne


Lees verder: Heerlike Gesondheidsbeskuit Resep

Maklike Karringmelk beskuit resep

Karringmelk-beskuit-resepte

'n Lekker en Maklike Karringmelk beskuit resep

- 9 koppies meel
- 2t kremetart
- 2t koeksoda
- 2t bakpoeier
- 1 opgehoopte t sout
- 1 koppie suiker
- 1 eier

Lees verder: Maklike Karringmelk beskuit resep